southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Jurgens Fleetline 6 in Westonaria, Gauteng for sale

Jurgens Fleetline 6
Jurgens Fleetline 6
Jurgens Fleetline 6
Jurgens Fleetline 6

Jurgens Fleetline 6 1983. Goeie toestand met mooi voltent, groot ralley en grondseil. Spaarwiel, nuwe bande, radio en oorspronklike breekgoed. Karavaan is skoon, gediens en deur die toets. Lisensie en papiere op datum. Bel gerus of los 'n boodskap as ek nie beskikbaar is nie.

>> Click here to search for more - Trailers & Mobile homes in Gauteng